meng die meel, koeksoda,kremetart,gemmer en
margarien saam. gooi die 3 kop suiker bo-op en dan
die koppie gouestroop bo op die suiker. sit die
menger aan en klop dan die 3 eiers 1, vir 1 by.
maak bolletjies op n gesmeerde oondpan en bak dan
vir 15min teen 150grade
|