Meng suiker, mosterdpoeier, koekmeelblom en sout in diep bak.
Voeg asyn en water by en meng - mikrogolf vir 4 min by 100% krag. Roer na 2 min.
Klits die eiers, klits nou bietjie van kokende sous by eiers, voeg res van die eiermengsel by kokende sous en roer goed.
Mikrogolf 3 min by 50% krag en roer elke minuut.
|