Roerbraai botter en suiker tot karamel.
Voeg melk, water, sout, kremetart en suurlemoensap by (roer deur en oppas dat die mengsel nie oorkook nie).
Sit skywe patats in die sous en sit die deksel van die kastrol op.
Draai plaat laag en laat patats kook tot sag, maar steeds souserig.
Bedien saam met kerrievleis of hoender en natuurlik saam met snoek is dit heerlik
|