Skil Botterskorsie en rasper op growwe kant van rasper.
Gooi Perskejellie oor gerasperde skorsie.
Meng Pynappelstukke in - sny fyn as te grof is.
Meng alles en en laat koud word.
Kan dag voor die tyd maak.
Originally Submitted
5/15/2009
0 Out of 5 from
0 reviews
You can add this Botterskorsie slaai recipe to your own private DesktopCookbook.