Metode
Vat gekapte uie en tamatie en braai tot uie ligbruin en sag is. Sit eenkant.
Sny babymarrow in skyfies, en gooi in pot met water in wat ‘n derde van die marrows bedek.
Kook oor lae hitte tot sag, voeg dan die gebraaide uie en tamatie asook die blikkie uie en tamatie mengsel by marrows,
Gooi speserye by na smaak, Prut vir ‘n verdure 5-10min, ek sit voor. Lewer genoeg vir 6mense.
|