Meng olie, eiers, melk tot glad. Meng droë bestanddele en suiker.
Meng die mengsel by droë mengsel. Deeg moet slap wees om te skep met lepel, maar nie loperig nie. Skep ‘n groot eetlepel vol in gesmeerde kolwyntjie-pannetjies.
Bak by 200º C goudbruin.
|