Deeg-
Metode- Verhit oond tot 180°C
Klits eiers, suiker en margarine/botter saam. Meng die melk in.
Sif meel, bakpoeier en sout saam en vou in mengsel in.
Bak in ‘n gesmeerde reghoekige pan vir 1 uur lank. Laat afkoel. Sny in blokkies.
Stroop-
Metode- Smelt saam tot ‘n sous.
Doop die blokkies koek in die sous en strooi met klapper.
|