Marineer tjops met Balsamiek asyn of suurlemoen sap vir 10 minute (gooi sout en peper oor)
Gooi die hele storie in 'n vlak bak in die oond.
Sit grill aan en bak vir 30 minute op 200 grade
Wanneer lekker gaar en bruin bedien met ertjies en slaai
lekker eet!
|