|
Instructions |
|
|
Smeer 'n Vuurvaste bak, lekker diep, en stel die oond op 180C.
|
|
|
Klits die eiers, voeg die melk by, bietjie van die melk gemeng met 'n teelepel vol aangemaakte of droe engelse mosterd. Kook die macaroni volgens instruksies en dreineer goed.
|
|
|
Pak laag vir laag gaar macaroni en kaas. Sprinkel 'n bietjie rooipeper op elke laag. Hou die Parmesan uit totdat die Cheddar en pasta opgebruik is.
|
|
|
Gooi die ieer en melkmengsel oor. OEinding met 'n dun lagie van die Parmesan. Sit hier en daar 'n klontjie botter op (nie margarien nie) en bak totdat mooi bruin is en die eiervla gestol het. (Ongeveer 45 minute).
|
|
|
Originally Submitted
2/27/2011
|