meng die meel, vlapoeier en bakpoeier saam. Klop
die 5oog margarien en 2 kop suiker saam tot lig.
klop die eiers een,een by. voeg die vanilla by.
meng die droe best by die eiermengsel. meng goed
deur. Druk vormpies op n bakplaat of gebruik die
vleismeultjie. Bak vir ongeveer 15 min teen 150
grade
|